Main Article Content
The morphological analysis of Setswana nouns
Abstract
Keywords: noun, Setswana, morphemes, morphological analysis
Opsomming
In hierdie artikel word 'n metode vir die analise van Setswananaamwoorde voorgestel wat in die onderrig van Setswanamorfologie gebruik kan word. 'n Kort oorsig van die morfologiese struktuur van die Setswananaamwoord word gegee en die verskillende morfeme waaruit die Setswananaamwoord bestaan sowel as hul ordening word bespreek. Hierdie morfeme is grammatiese morfeme (prefikse en suffikse), wortels en stamme. Die voorgestelde ontledingstegniek word dan met behulp van toepaslike Setswanavoorbeelde bespreek. 'n Hierargiese analise word gebruik om die rangskikking van verskillende naamwoordelike morfeme te illustreer. Die fokus val op die sistematiese ontwikkeling van toepaslike raamwerke met behulp van verskillende ordeningstegnieke om sodoende die moontlike komponente van die naamwoord te analiseer.
Sleutelwoorde: naamwoord, Setswana, morfeme, morfologiese analise
Journal for Language Teaching Vol. 39(2) 2005: 274-291