Main Article Content
Kleurlinge in militêre verband
Abstract
Uit die vroegste geskiedenis van die Kaapkolonie blyk dit dat die verdediging die taak van blankes sowel as nie-blankes was. Die verdediging was nie aileen teen buitelandse mededingers gerig nie maar, was ook deeglik gemik teen plaaslike vyande.
Keywords: Verenigde Oos-Indiese Kompanie (VOC); Cape Corps; 98th Foot Regiment; Hottentot light Infantry; Cape Mounted Riflemen, Imperial; Cape Cavalry; Natal Carbineers; Cape Corps Battalion; 1st Battalion Cape Corps; 1 Cape Coloured labour Battalion