Main Article Content
'To be (with)' or 'to have'? A case for grammaticalisation in Northern Sotho
Abstract
Die assosierende kopulatief van Noord-Sotho verskil van ander kopulatiewe in die taal deurdat did morfologies verskillend manifesteer. In hierdie artikel word die verhouding, hetsy sinchronies of diachronies, tussen hierdie verskillende manifestasies ondersoek, en word daar geargumenteer dat die verskillende vorme in werklikheid verskillende stadiums in 'n grammatikaliseringsproses verteenwoordig. Moontlike verbintenesse met ander homofone vorme word ook ondersoek. Sentraal binne hierdie ondersoek staan die semantiese relasie tussen subjek en komplementin assosierende kopulatiewe. Daar word geargumenteer dat die primere verhouding wat deur hierdie kopulatief uitdruk word, een van assosiasie is, met die gedagte van besitting as 'n sekondere verhouding.
(S/ern Af Linguistics & Applied Language Stud: 2003 21(3): 169-181)