Main Article Content
Ontleding van die reaksies van die Afrikaanssprekende op taalmiskenning in die Vrystaat vir die periode 1994-1998
Abstract
Analysis of the reaction of Afrikaans speakers to language policy in the Free State 1994-1998. On the basis of media correspondence, this article aims to make a quantitative analysis of the response of Afrikaans speakers to the language policy changes and lack of recognition of their language in the Free State from 1994 to 1998. The gaps and merits of language legislation on provincial and municipal government level during the Transitional (Interim) and Final Constitution are discussed.
The lack of a clearly formulated language plan for the implementation of Article 6 of the Final Constitution for the the Free State province, and the absence of clearly formulated legislation on provincial and local government level, have led to various incidents with regard to language. The initial optimism in the province after the changeover to the ANC government, and the subsequent problems arising from the lack ot a clear language policy, are put under the miscroscope. Two issues, in particular, have emanated from the periods under discussion; namely, the issue of the phrasing of registration plates, and the changing of the name 'Vrystaat' to 'Free State' on second government level, as well as the posting of (monolingual) English accounts on local government level.
Based on a quantitative analysis of the four-year period, it appears that Die Volksblad, in particular, the only Afrikaans daily in the Free State, has taken the lead in keeping the issue of the lack of recognition of Afrikaans alive. The apparant lack of recognition of their language experienced by Afrikaans speakers will not be solved via the initiation of protest actions, threats or boycotts. It would, for example, have had greater impact had cultural organisations spoken with one voice, and had Afrikaans speakers been more proactive and less restrained in their response to the issue of language. Ultimately, however, Afrikaans speakers' loss of political power has impacted fundamentally on the official status of their language.
Abstrak: Die artikel ontleed die Afrikaanssprekende se reaksie op taalbeleidsveranderinge en taalmiskenning van 1994 af tot 1998 in die Vrystaat kwantitatief op die basis van mediaberiggewing. Die leemtes en meriete in taalwetgewing op provinsiale en munisipale regeringsvlak word bespreek tydens die Oorgangs- en die Finale Grondwet.
Die gebrek aan 'n duidelik geformuleerde taalplan vir die implementering van Artikel 6 van die Finale Grondwet vir die Vrystaatse provinsie en duidelik geformuleerde wetgewing op provinsiale en plaaslike regeringsvlak, het tot verskeie taalinsidente aanleiding gegee. Die aanvanklike optimisme in die provinsie na die oorskakeling na die ANC-regering en die latere problematiek voortspruitend uit die gebrek van die duidelike taalplan word onder die loep geneem. Veral twee hoofmomente het uitgekristalliseer uit die periode onder bespreking; naamlik die kwessie van die bewoording van die nommerplate en die verandering van die naam Vrystaat tot Free State op tweede regeringsvlak, asook die uitstuur van eentalige Engelse rekeninge op plaaslike regeringsvlak.
Uit 'n kwantitatiewe ontleding van dié vierjaar- periode blyk dit dat veral Die Volksblad, die enigste Afrikaanse dagblad in die Vrystaat, op die voorpunt gestaan het om die kwessie van Afrikaans-miskenning brandend te hou. Die vermeende taalmiskenning wat die Afrikaanssprekende ervaar het, sou nie deur die gewone protesaksies en dreigemente tot boikotaksies opgelos word nie. Dit sou byvoorbeeld groter impak gehad het as kultuurorganisasies uit een mond gepraat het en indien die Afrikaanssprekende meer aktivisties en minder beskroomd opgetree het. Uiteindelik egter sou die Afrikaanssprekende se verlies van politieke mag 'n wesentlike invloed hê op die amptelike status van hul taal.
Afkortings: Koerante: Afr = Afrikaner, Be = Beeld, Bu = Die Burger, Ci = Citizen, F&T = Finansies & Tegniek, Ra = Rapport, Vo = Die Volksblad
(S/ern Af Linguistics & Applied Language Stud: 2002 20(4): 283-302)