Main Article Content
Kultuurhulpbronbestuur (KHB) as museumfunksie
Abstract
Cultural resources management (CRM) as a function of museums
A number of institutions are involved in CRM. Some of these have to comply herewith due to legislative requirements. These include statutory institutions such as the South African Heritage Resources Agency and the Department of Environmental Affairs and Tourism. Other institutions such as the Human Sciences Research Council, educational institutions and the community are indirectly involved. The article discusses the involvement of all these institutions in CRM. Special attention is given to the role museums play. By looking at the different functions of museums, it is argued that CRM is indeed a main function of museums.
'n Verskeidenheid instansies is by KHB betrokke. Party hiervan word deur wetgewing hierby betrek. Hieronder tel die Suid-Afrikaanse Erfenishulpbronagentskap en die Departement Omgewingsake en Toerisme. Ander instansies soos die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing, opleidingsinstansies en die gemeenskap is indirek betrokke. Die artikel het ten doel om kortliks die betrokkenheid van die instansies by KHB te bespreek. Aandag word in die besonder aan die rol van museums gegee. Deur na die onderskeie funksies van museums te kyk, word aangevoer dat KHB inderdaad een van die hooffunksies van museums is.
(SA J Cultural History: 2003 17(1): 33-46)