Main Article Content

Die generasie-interval, van die Suid-Afrikaanse vleismerino


F. de K. Kotze
J.W. Nel
J.A. Nel
S.J. Schoeman

Abstract

The average generation interval of 3,53 years in S.A. Mutton Merino stud flocks in l96ll62 is the result of an average ram-age of 3,57 year sa nd an ewe-agco f 3,49 year s .I n 1971/72 the averagc 'agoef rams and ewesw as 3,86 and 4.13 year sr espec t i vel yw i th an averageg enerat ion interval of ' 4,00 years"T he e>l tendingo f the generat ioni nterval is mainly a resul to f an mcreaseo f 0,64 yearsi n the average age of ewes. The niost important factors leading to thc iatter are a smallcr annual replacement of ewes and the first mating of young ewes at a later age. The generation interval of difierent strata of thc breeding structure could not show a clear relationship between generation interval end the relative imporlanr-e of the flock.

Die gemiddelde generasie- intervavia n 3,53 Jaar van S.A. .V leismer inostoetkuddesin l96l /62 is die resul taatv an'n genuddelde ramouderdorn van 3,57 jaar en"n ooioud,;rdonr van -r,49 jaar. In l97 ll72 was die gemiddelde ouderdom van ramme en ooie 3,86 e'n 4,13 jaar onderskeidel ikm et 'n gemiddeldeg cnerasre- intervavla n 4.00 jaar . Dic ver lengingv an die generasie- intervaisl hoofsaakl ikd ie gevolg van 'n toename van 0,64 Jaar rn die gcnriddelde ouderd()m van ooie. Die belangrikste faktore wat hiertoe gelei het is'n kleiner jaarlikse ooiverplasing en die eerstc paring van jong i,roic op 'ir lrrter ouderdom. Diegenerasie-interval van verskillende strata in die teeltstruktuur
kon nie 'n duidelike verband tusren senerasie-interval en relatiewe belansrikheid van die kudde aandui nie.


Journal Identifiers


eISSN: 2221-4062
print ISSN: 0375-1589