Main Article Content
Genetic and phenotypic parameters of pelt traits in a Karakul control flock
Abstract
Genetic parameters of 16 pelt trais and birth mass were calculated in a Karakul control flock (n =2058; rams= 305) with a half-sib analysis. Moderately high heritabilities were estimated for pelt traits. No antagonistic genetic correlation was found between pattern and hair quality. The genetic correlations between pattern and pelt traits were lower than those estimated for hair quality and the other pelt traits. The expected correlated response from selection for hair quality may be a decrease in the occurrence of brittle hair, hair thickness, metallic, skin thickness, occurence of feathers, hair stiffness and an increase in hair length, lustre and curl breadth. Selection for pattern may result in a decrease in bandedness, a slight increase in lustre and in the occurrence of feathers, and a moderate decrease in curl type and hair length. Genetic estimates obtained in this study are compared with previous estimates obtained in Karakul sheep.
Genetiese parameters van 16 pelseienskappe en van geboortemassa is in 'n Karakoelkontrole-kudde( n =2058; ramme = 305) met behulp van die halfsib-metodeb eraam. Matige hoe oorerflikhede is vir pelseienskappe beraam. Geen antagonistiese genetiese korrelasie is tussen patroon en haarkwaliteit gevind nie. Die genetiese korrelasies tussen patroon en ander pelseienskappe was heelwat laer as die tussen haarkwaliteit en die ander pelseienskappe. Die verwagte gekorreleerde responsie van seleksie vir haarkwaliteit mag 'n afname in die voorkoms van breekhare, haardikte, metaalagtigheid, veldikte, voorkoms van vere, haarstyfte, en 'n toename in haarlengte, glans en krulgrootte wees. Seleksie vir patroon mag 'n afname in die voorkoms van bande, 'n effense toename in glans en in die voorkoms van vere en 'n matige afname in krultipe en haarlengte veroorsaak. Genetiese parameters verkry in hierdie studie word met ander studiesb y Karakoelskape vergelyk.
Keywords: Karakul, pelt traits, genetic and phenotypic parameters.