Main Article Content
Die evaluasie van rioolslik as proteienbron vir groeiende varke
Abstract
The evaluation of sewage sludge as protein source for growing plgs.The utilization of sewage sludge (28% CP) as a protein source in pig growth diets was investigated. Fish meal was replaced by sewage sludge at three levels (0%, 25% and 50%) on a mass basis in growth diets formulated to be equal in nitrogen, lysine and DE content.The inclusion of sewage sludge significantly decreased the dry matter, nitrogen and energy digestibility of the diets. Nitrogen retention (g per day and % of N intake) was also significantly (P < 0,05) decreased. Nitrogen retention (% of digested N) was, however, not affected. No difference In dry matter intake could be detected between diets. Sewage sludge had a negative effect on live mass gains and feed utilization but not on DE (MJ/kg gain) or digestible N (g/kg gain) utilization. The C + K and P2 back fat measurements on the carcasses of pigs, fed sewage sludge-containing diets, were lower than the measurements of the control diet pigs.
Die benuttingvan munisipale rloolsllk(28% RP) as 'n prote'i enbron, is in varkgroeidleteondersoek. Vismeel is teen driepeile (0% ,25% en 50% )op 'n massabasls, metrioolslikin stlkstof-, Iislen-en VE-ekwiwalentedietevervang.Die insluiting van rioolslik het die droemateriaal-, stlkstof- en energieverteerbaarheid hoogs betekenisvol (P < 0,01) laat daal. Stikstofretensie (g per dag en % van N-Inname) het ook betekenisvol (P <0,05) gedaal. Stikstofretensie (% van verteerde N-inname) het egter feitlik geen verskil tussen die proefdiete getoon nie. Alhoewel nle-betekenlsvol, het energleretensie ook met die Insluiting van rloolslik gedaal. Geen verskil In droematerlaalinname het tussen die behandelings In die groeistudie voorgekom nie. Rloolslik het die massatoename en die voerbenutting van varke nadelig be·invloed. Die benutting van verteerde energle en stlkstof Is nle deur die Insluiting van rioolslik be'invloed nie. Die C + K- en P2-vetmates van die karkasse van varke wat rioolslikbevattende proefdiete ontvang het was laer as die van varke wat die kontroledieet ontvang het.