Main Article Content
Absolute tense forms in Tswana
Abstract
Keywords: tense; simple tenses; compound tenses; absolute tenses; relative tenses; aspect; auxiliary verbs; auxiliary verbal groups; Tswana
Opsomming
Die tema van hierdie artikel is tyd as kategorie van die werkwoord in Tswana, met spesifieke verwysing na die verskillende tye wat in Tswana geïdentifiseer kan word volgens die teorie van absolute en relatiewe tye. Verskeie publikasies deur kundiges is geraadpleeg en hulle werk is vergelyk. Dit is gedoen om nuwe lig te werp op die tradisionele beskouing van tyd in Tswana en om sodoende 'n toepaslike raamwerk daar te stel vir die klassifikasie van die tye in Tswana. Daarna is die verskillende absolute tye van Tswana geïdentifiseer.
Sleutelwoorde:
tyd; enkelvoudige tye; saamgestelde tye; absolute tye; relatiewe tye; aspek; hulpwerkwoorde; hulpwerkwoordgroepe; Tswana
(J Language Teaching: 2003 37(1): 13-25)