Main Article Content
Addressing domestic violence: to what extent does the law provide effective measures?
Abstract
Bekamping van gesingsgeweld: beskik die reg oor effektiewe maatreëls?
Die hoë voorkoms van gesinsgeweld vereis effektiewe regsmaatreëls. Die Grondwet asook internasionale menseregte-konvensies verplig die regering ook om menseregte, insluitende die regte van slagoffers van gesinsgeweld, te beskerm. Die regering staan dus voor die uitdaging om effektiewe regsmaatreëls daar te stel om gesinsgeweldaan te spreek. Gevolglik ondersoek hierdie artikel die huidige regsremedies enbeskerming wat vir die slagoffers van gesinsgeweld beskikbaar is. Die fokus is op dieWet op Gesinsgeweld 116 van 1998. Die Wet word bespreek, vergelyk met vorigewetgewing en krities geëvalueer om te bepaal hoe effektief dit is in die bekamping vangesinsgeweld.
Jnl for Juridical Sci Vol.29(1) 2004: 152-173