Main Article Content
The sexual offences prosecutor: a new specialisation?
Abstract
Die seksuele misdaad-aanklaer: 'n nuwe spesialisasie?
Die Suid-Afrikaanse Regskommissie het bevind dat die slagoffers van seksuele geweld hantering noodsaak wat verskil van slagoffers van ander misdade, asook dat seksuele misdade moeiliker is om te vervolg as gevolg van die aard van die misdaad. Seksuele misdaad howe het ontstaan en spesialis aanklaers in hierdie veld is noodsaaklik. Hierdie artikel analiseer die rol van die seksuele misdaad-aanklaer. Laastens met betrekking tot kindergetuies word 'n studie met seksuele misdaad-aanklaers bespreek ten einde die aard van hierdie nuwe spesialisasie rigting te ondersoek.
Jnl for Juridical Sci Vol.29(1) 2004: 135-151