Main Article Content
Learning from experience: the art and science of clinical law
Abstract
Leer deur ondervinding: die kuns en die wetenskap van kliniese regsopleiding Kliniese regsopleiding is 'n onderrigdissipline in terme waarvan studente die nodige vaardighede, etiek en waardes aanleer om in die reg te kan praktiseer. Hierdie doelstelling (missie) word bereik deur studente prakties in regswerk te betrek, of deur simulasies (gesimuleerde oefeninge) of deur werklike kliรซnte behulpsaam te wees (te verteenwoordig) met regsprobleme. Dwardeur die proses word hulle bygestaan deur dosente of toesighouers wat praktiserende regslui is in die regskool (regsfakulteit).Wat uniek is aan hierdie dissipline, is die aanwending van onderrigmetodes wat gegrond is op ervaring en toegespits is op probleemoplossing, eerder as om akademies van aard te wees. Hierdie bydrae is gerig op sekere onlangse ontwikkeling met betrekking tot die regulering van die regsprofessie en redeneer dat dit aanvaar kan word dat kliniese regsopleiding van groter belang sal wees as gevolg van die moontlikheid dat praktiese regsopleidig waarskynlik verminder (verkort) sal word in terme van die voorgestelde wetsontwerp op regspraktyk ("Draft Legal Practice Bill").Verder toon die
Jnl for Juridical Sci Vol.29(1) 2004: 116-134