Main Article Content

Regime on foreign direct investment within the Southern African Development Community (SADC): a comparative study of foreign direct investment (FDI) laws of select Southern African countries


J Baloro
Q Nulliah

Abstract

'n Stelsel vir buitelandse direkte beleggings (FDI) in die Suider Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap: 'n vergelykende studie aangaande FDI reg in geselekteerde Suider Afrika lande


Die artikel se klem word geplaas op die noodsaaklikheid van effektiewe implementering van 'n algemene maar eenvormige juridiese raamwerk of omgewing vir die behandeling van FDI deur gasheer-Afrika state. Die doel hiervan is die beweging na die ontwikkeling van 'n geharmoniseerde regsraamwerk vir FDI binne die SAOG streek. Dit noodsaak 'n vergelykende studie van FDI reg in geselekteerde Afrika state, die ondersoek en analisering van die basiese beginsels van die regstelsels van hierdie state met die doel om eenvormighede en verskille aan te toon. Die artikel poog ook om die lewensvatbaarheid van die ontwikkeling en aanvaarding van reeds bestaande model wetgewing oor FDI deur lidlande van die SAOG te bepaal. Die artikel word nie beperk tot SAOG lidlande nie, maar poog om ook te steun op die ervaring en ondervinding van ander Afrikalande in ag te neem.


This paper has as its emphasis the cogent need for the effective implementation of a general but uniform legal framework or environment for the treatment of foreign direct investment by the recipient African States. Hence its purpose, namely, the need to move towards the development of a harmonised legal regime on foreign direct investment within the Southern African Development Community. This necessitates a comparative study of the FDI laws of select South African countries, examining and analysing the principal features of the legal regimes of some of these countries with the aim of illustrating the areas of commonality and highlighting the differences. It also assesses the feasibility of developing or adopting an already existing model legislation on direct foreign investment by contracting parties to the SADC treaty. It thus proves instructive not to confine this paper to Southern African countries, but rather to draw from the experiences of various other countries on the African continent.


Journal for Juridicial Science Vol.28(3) 2004: 71-85

Journal Identifiers


eISSN: 0258-252X
print ISSN: 0258-252X