Main Article Content

The Southern African Development Community in legal historical perspective


PC Osode

Abstract

Die Suid-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap in 'n regshistoriese perspektief


Die artikel ondersoek die institusionele geskiedenis van SADC met die doel om die faktore te bepaal wat bydra tot die stadige vordering na ware ekonomiese integrasie in Suidelike Afrika. SADC se stadige vordering ten aansien van voldoening aan sy institusionele doelstellings kan aan vier nabyverwante faktore toegeskryf word:wanbalans in streekshandel; Suid-Afrika se teensinnigheid teenoor ekonomiese integrasie; gebrek aan politieke wilskrag en/of stabiliteit; en 'n onbereidwilligheid van die SADC lidstate om van elemente van hul ekonomiese soewereiniteit afstand te doen. Gebaseer op lesse wat geรซkstrapoleer is van die historiese analise/ontleding, sluit hierdie artikel af met gedagtes oor wat verlang mag word om spoedige vooruitgang jeens egte ekonomiese integrasie in Suider


This article explores the institutional history of the Southern African Development Community (SADC) with a view to isolating the factors and/or forces behind the slow progress of real economic integration in Southern Africa. It finds that SADC's poor track record in delivering on its institutional objectives is attributable to four closely-related factors: regional trade imbalances; South African equivocation towards economic integration; lack of political will and/or stability; and an unwillingness on the part of SADC Member States to surrender some elements of their economic sovereignty. Based on lessons extrapolated from the historical analysis, the article concludes with thoughts on what may be required to ensure rapid progress towards real economic integration in Southern Africa.


Afrika te verseker.


Journal for Juridicial Science Vol.28(3) 2004: 1-9

Journal Identifiers


eISSN: 0258-252X
print ISSN: 0258-252X