Main Article Content
Are the rights of the disabled a reality in South Africa? Part One
Abstract
Is die regte van die gestremde 'n realiteit in Suid-Afrika?
Die regte van gestremde persone word nie alleen net in Suid-Afrika geignoreer nie, maar ook in die res van die wereld. Daar is baie gestremde persone wat op gelyke vlak met normale mense kan funksioneer, terwyl daar aan die ander kant ook baie gestremde persone is wat weens die aard en ernstigheid van hul gestremdehede nie in staat is om dit te kan doen nie. Diskriminasie teen gestremde persone lei tot die uitsluiting van hulle reg om op'n normale wyse te kan funksioneer en dit lei ook tot die miskenning van hul regte en vryhede.Wetgewing kan gebruik word om diskriminasie teen hierdie persone te voorkom en ook om hul in die gemeenskap op te hef.
Journal for Juridicial Science Vol.28(2) 2003: 91-108