Main Article Content
Practical implications of the recognition of customary marriages
Abstract
Praktiese implikasies van die erkenning van gewoonteregtelike huwelike
Hierdie artikel poog die Wet op die Erkenning van Gewoonteregtelike Huwelike 120 van 1998 te evalueer, deur met spesifieke verwysing na die vereistes vir die sluiting van 'n geldige gewoonteregtelike huwelik, asook die gevolge van huweliksluiting en -ontbinding, die praktiese en interpretatiewe probleme van die aanwending van die Wet uit te lig.
(J Juridical Science: 2002 27(1):54-69)