Main Article Content
Two cheers for equality: a critical appraisal of Act 4 of 2000 from a plain language viewpoint
Abstract
Twee hoera's vir gelykheid: 'n Kritiese waardering van Wet 4 van 2000 vanuit 'n eenvoudige regstaal-oogpunt
Die taal van wetgewing word dikwels deur die leek gekritiseer vir die onverstaanbare woorde en ingewikkelde sinstruktuur wat daarin voorkom. Hierdie bydrae ondersoek die verstaanbaarheid vir die leek van die nuwe gelykheidswetgewing, Wet 4 van 2000. In sy aanhef belowe Wet 4 van 2000 om die fasilitering van ";the transition to a democratic society, marked by human relations that are caring and compassionate"; te onderneem. In hierdie bydrae oorweeg ek of hierdie belofte wel uitgevoer kan word gesien in die lig van die feit dat die Wet in 'n taal geskryf is wat toeganklik is amper uitsluitlik vir wetgewers en lede van die regsprofessie.
(J Juridical Science: 2002 27(1): 1-13)