Main Article Content
The influence of residential desegregation on property prices in South Africa: The Peitersburg case study
Abstract
veranderinge in hierdie stad tussen Junie 1991 en Desember 1996. Die residensiële plasing van swart mense in die voorheen wit, kleurlingen Indiërgebiede in Pietersburg is gekarteer. Die opname toon dat die waarde van eiendomme in die middel en hoër ekonomiese
status-buurte aanvanklik stabiel gebly het, maar na 1995, toe die persentasie swart huiseienaars in sommige gebiede tot 20% en selfs hoër gestyg het, het die pryse van eiendomme in hierdie buurte begin daal. 'n Resegregasieproses (sosiale hergroepering in hierdie
woonbuurte) is ook besig om in hierdie stad na vore te tree.