Main Article Content
Suggestion in context: psychopathology as invited behaviour: review
Abstract
Key Words: Indirect suggestion; Suggestibility; Context of meaning; Co-construction; Attributions of meaning
OPSOMMING
Onlangse werk het aangedui dat suggestie nie ‘n eenvoudige eenrigting-tegniek is om mense te beïnvloed nie. Dit kan ten beste verstaan word as ‘n veelvlakkige en rekursiewe linguistiese proses wat kontekstueel van aard is. Hierdie artikel ondersoek hierdie verbale en nie-verbale linguistiese gebeurtenis vanuit ‘n sosiaal-konstruksionistiese vertrekpunt en wys hoe suggestie optree as ‘n geko-konstrueerde konteks van uitnodiging. Die voorkoms van psigopatologie word gebruik om die proses te illustreer en die implikasies van hierdie siening vir sowel sielkundige as mediese behandeling word uitgelig.
Health SA Gesondheid Vol.9(3) 2004: 28-33