Main Article Content
bservations on the lynx Felis caracal in the Bedford district
Abstract
Specimens were collected in the Bedford district and adjoining areas. A method of hunting lynxes with a pack of hounds is described. Data collected from 108 specimens over a period of 34 years are analysed. Various aspects of the biology are dealt with, including mass and length, killing and feeding habits, breeding and litters, and lynx-jackal relationships.
Die eksemplare waarop hierdie ondersoek gegrond is, is in die Bedford-distrik en omliggende gebiede versamel.Die gebruik van honde om rooikatte te jag word beskryf. Inligting versamel van 108 eksemplare oor ‘n tydperk van 3 1/2 jaar word ontleed. Verskeie aspekte van die biologie word bespreek insluitende massa en lengte, roof- en vreetgewoontes, teling en werpsels, en rooikat-Jakkals verhoudings.