Main Article Content
Forage selection by Blesbok (Damaliscus Dorcas Phillipsi) as determined by point methods
Weidingspesies - Seleksies seur (Damaliscus Dorcas Phillipsi) soos deur puntmetodes bepaal
Abstract
Die weigedrag en weidingspesiesvoorkeur van Blesbok by die Van Riebeek-naturreservaat naby Pretoria word beskryf. Sowel die spesiessamestelling van die graskomponent van die betrokke grasveldplantegroei as die benutting daarvan deur blesbok is deur middel van puntopnames bepaal. Blesbok blyk uitsluitlik grasvreters te wees en toon ook voorkeur vir spesifieke grsspesies. Hulle spesiesvoorkeur op verbrande veld verskil van di#233 op ongebrande veld. Voorkeursrangbepalings dui aan dat Themeda triandra en Eragrostis curvula die belangrikste spesies is vir sover dit blesbok in hierdie reservaat betref. Wisselbrand blyk essensieel te wees by die bestuur van blesboktroppe onder sodanige toestande.
Procedings of the Grassland Society of South Africa (1969), 4, 131