Main Article Content
Gebed en Ou-Testamentiese teologie: research
Abstract
Prayer and old testament theology
Prayer should be an intrinsic part of theology because the way in which people understand the nature of God determines the nature and content of their prayers. This article poses the following question: In which way is prayer discussed in Old Testament theologies? This question is discussed by an investigation into ten prominent Old Testament theologies: Eichrodt; Vriezen; Von Rad; Zimmerli; McKenzie; Westermann; Clements; Childs; Preuss; en Brueggemann. It is significant that the systematic discussion of prayer is ignored or neglected in many theologies, especially theologies of English scholars. There are a few deficiencies in theologies discussing prayer, inter alia the negligence of non-Psalmic prayers and intercessory prayers.
Gebed en teologie is onlosmaaklik aan mekaar verbonde, omdat die manier waarop die mens God verstaan die aard en inhoud van hulle gebede bepaal. Die vraag wat in hierdie artikel aan die orde kom is: In watter mate word gebed in Ou-Testamentiese teologie๋ bespreek? Hierdie vraag word beantwoord aan die hand van tien toonaangewende Ou-Testamentiese teologie๋: Eichrodt; Vriezen; Von Rad; Zimmerli; McKenzie; Westermann; Clements; Childs; Preuss; en Brueggemann. Dit is betekenisvol dat die sistematiese bespreking van gebed in 'n hele aantal van hierdie teologie๋ afgeskeep of ge๏gnoreer word, veral teologie๋ van Engelse geleerdes. Verder is daar 'n hele aantal leemtes by teologie๋ wat wel gebed bespreek, onder andere die onderbeklemtoning van die nie-Psalmiese gebede en voorbidding.
(Acta Theologica, 21 (1), 2001: 124-145)