Main Article Content
Die vrede van Münster / Westfale en die betekenis daarvan vir die vestiging van die gereformeerde godsdiens aan die Kaap: research
Abstract
The significance of the peace of Münster and the peace of Westphalia and the founding of the reformed religion at the Cape of Good Hope
The significance of the Peace of Münster (as part of the more comprehensive Peace of Westphalia of 1648) is well-acknowledged within the European and Dutch historiography. In the South African writing of church history, however, this is not the case - not only is the epoch-making Peace of Münster nearly being neglected in general, but the relation between this central historical landmark on the one hand, and the founding of a refreshment post at the Cape of Good Hope by the DEIC in 1652 (with the consequential influence on the South African church history) on the other hand is almost ignored. The aim of this article is to demonstrate that 1652 as the founding date of the reformed religion at the Cape of Good Hope is historiographically not handled satisfactorily if the Peace of Münster is not sufficiently taken into consideration. The Peace Treaty finally enabled the Dutch to proceed - now for the first time in total freedom - with their sea voyages to India and the Far East. Thus an opportunity was created to found a refreshment post and eventually to further the reformed religion at the Cape.
Binne die Europese en Nederlandse geskiedenis en kerkgeskiedenis word die Vrede van Münster (as deel van die groter omvattende Westfaalse Vrede van 1648) se betekenis allerwe? erken. In die Suid-Afrikaanse kerkgeskiedenis egter is die Vrede van Münster as epogmakende gebeure tot dusver nie net in die algemeen verwaarloos nie, maar boonop is die direkte verband tussen hierdie sentrale historiese baken aan die een kant en aan die ander kant die vestiging van die VOC se verversingspos aan die Kaap in 1652 (met die gepaardgaande invloed daarvan op die Suid-Afrikaanse kerkgeskiedenis) feitelik ge?gnoreer. Hierdie artikel wil aantoon dat 1652 as datum vir die vestiging van die gereformeerde godsdiens aan die Kaap van Goeie Hoop historiografies nie bevredigend hanteer is, alvorens en indien daar nie genoegsaam rekening gehou word met die Vrede van Münster nie. Die implikasies van die daaruitspruitende Vredesbepalinge met die gepaardgaande opheffing van beperkinge op die seevaart na Indi? het nou as't ware die die ruimte - en vryheid - geskep waarbinne dit vir die VOC moontlik (en geoorloof) was om tot die skep van 'n verversingspos aan die Kaap oor te gaan - 'n stap wat uiteindelik ook die uitdra van die gereformeerde godsdiens na die Kaap meegebring het.
Keywords: Suid-Afrikaanse kerkgeskiedenis, South African, Church History, Vrede van Münster, Peace of Munster, Vrede van Westfale, Peace of Westphalia, Gereformeerde godsdiens, Reformed religion, Kaap van Goeie Hoop, Cape of Good Hope
Acta Theologica Vol.22(2) 2003: 12-25