Main Article Content

Labour productivity in construction SMEs: Perspectives from South Africa


Oluseyi Adebowale
Justus Agumba

Abstract

Small and medium-sized enterprises (SMEs) are strategic to South African economic performance. Despite their strategic role in economic growth, South  African construction SMEs are predominantly confronted with the problem of poor performance, which is partly due to poor productivity. This contributes  to a negative outlook for construction and undermines its contribution to the nation’s economy. This study determines essential strategies to  help improve construction SMEs’ productivity in South Africa. Qualitative data were collected from registered small and medium-sized construction  organisations in South Africa, using a semi-structured interview approach. The research data were analysed, using content analysis. The study reported  key strategies, including the need for proficiency at managerial and non-managerial levels, effective teamwork, and effective planning, to improve  contractors’ productivity. Although existing studies have widely reported major factors influencing contractors’ productivity, there is still a shortage of  research on SMEs’ productivity, especially in South Africa. This research determines SMEs-specific productivity challenges and the interventions needed to  improve productivity in the SME sector.


 


Klein en mediumgrootte ondernemings (KMO’s) is strategies vir Suid-Afrikaanse ekonomiese prestasie. Ten spyte van hul strategiese rol in ekonomiese  groei, word Suid-Afrikaanse konstruksie-KMO’s oorwegend gekonfronteer met die probleem van swak prestasie, wat deels te wyte is aan swak  produktiwiteit. Dit dra by tot ’n negatiewe vooruitsig vir konstruksie en ondermyn die bydrae daarvan tot die land se ekonomie. Hierdie studie bepaal  noodsaaklike strategieë om konstruksie-KMO’s se produktiwiteit in Suid-Afrika te help verbeter. Kwalitatiewe data is ingesamel vanaf geregistreerde klein en mediumgrootte konstruksie-organisasies in Suid-Afrika deur gebruik te maak van ’n semi-gestruktureerde onderhoudbenadering. Die navorsingsdata  is ontleed met behulp van inhoudsanalise. Die studie het sleutelstrategieë wat die behoefte aan vaardigheid op bestuurs- en nie-bestuursvlakke,  effektiewe spanwerk en effektiewe beplanning insluit, gerapporteer om kontrakteurs se produktiwiteit te verbeter. Alhoewel bestaande studies wyd  gerapporteer het oor belangrike faktore wat kontrakteurs se produktiwiteit beïnvloed, is daar steeds ’n tekort aan navorsing oor KMO’s se produktiwiteit,  veral in Suid-Afrika. Hierdie navorsing bepaal KMO’s-spesifieke produktiwiteitsuitdagings en die intervensies wat nodig is om produktiwiteit in die KMO- sektor te verbeter. 


Journal Identifiers


eISSN: 2415-0487
print ISSN: 1023-0564
 
empty cookie