Main Article Content
The building emission reduction potential of South African residential building efficiency tools – A review
Abstract
The building sector’s levels of greenhouse gas emissions and energy consumption are a significant contributor to South Africa’s overall carbon emissions. This influences the country’s ability to meet its commitments to the Paris Agreement, which aims to limit the effects of global climate change. This review article focuses on the climate change mitigation strategies that are employed by the building sector, specifically the potential impact of mandatory and voluntary building energy efficiency regulations, standards, initiatives, and certifications common to South Africa’s residential market. International research on the impact of green building tools tends to focus on the commercial rather than the residential sector, due to limited energy data availability. Within this context and given the exploratory and evaluative nature of the present research endeavour, substantial reliance has had to be made on grey literature for this research. A review of the South African building efficiency tools shows that there is potential for a 16% reduction in the energy intensity of the residential sector by 2030. This will, however, be offset by the projected increased building floor area and is as such insufficient to meet South Africa’s commitments to the Paris Agreement. Thus, more ambitious targets are required. Given the growth of the residential sector and the potential impact of the various tools, a focus on improved and timeous mandatory regulations for new builds is crucial, in order to meet our climate commitments.
Keywords: Building energy efficiency tools, climate change mitigation, green buildings, residential sector
Die energieverbruik en kweekhuisgasvrystellings deur die boubedryf lewer ’n beduidende bydrae tot Suid-Afrika se algehele koolstofvrystelling en beïnvloed ons vermoë om ons verbintenisse tot die Parys-ooreenkoms na te kom, wat daarop gemik is om klimaatverandering te beperk. Hierdie oorsigartikel ondersoek die versagtingsmaatreëls dat in die boubedryf gebruik word om klimaatverandering te bekamp, en spesifiek die potensiële energie-besparende impak van verpligte en vrywillige energiedoeltreffendheid of groenbou-instrumente wat in die Suid-Afrikaanse residensiële mark gebruik word. Internasionale navorsing is tipies toegespits op die impak van groenbouinstrumente op die kommersiële eerder as op die residensiële sektor, as gevolg van beperkte beskikbaarheid van energiedata in die residensiële sektor wêreldwyd. Gegewe hierdie konteks, en die verkennende en evaluerende aard van die navorsing, moes daar aansienlike vertroue op ’n aantal grysliteratuur vir hierdie navorsing gemaak word. Na
’n hersiening van die Suid-Afrikaanse residensiële groenbou-instrumente, is daar ’n potensiaal vir ’n afname van 16% in die energie-intensiteit van die residensiële sektor teen 2030. Hierdie afname word egter teengewerk deur die geprojekteerde toename in algehele residensiële vloeroppervlakte en is sodanig onvoldoende om aan ons verbintenisse van die Parys-ooreenkoms te voldoen. Meer ambisieuse teikens word dus benodig. Gegewe die groei in die residensiële sektor en die potensiële impak van die verskillende groenbou-instrumente, is tydige en verbeterde verpligte regulasies vir nuwe geboue uiters belangrik om aan ons klimaatverbintenisse te voldoen.
Sleutelwoorde: Energiebesparings, groenbou-instrumente, groen geboue, klimaatverandering, residensiële sektor, versagtingsmaatreëls