Main Article Content

Effectiveness of contractor development programme in KwaZulu-Natal


Theo Haupt
Weziwe Hadebe
Mariam Akinlolu

Abstract

The article investigates the level of satisfaction with the South African Department of Public Work’s Contractor Development  Programme (CDP) in terms of its effectiveness. A mixed method research approach (combination of quantitative and qualitative  approach) is employed for the collection of both statistical and in-depth information on the perceptions of participants on the CDP. Survey data collected from 364 participants and interview data from six focus-group participants in the KwaZuluNatal (KZN) province of South Africa forms the data sets for the article. Data was analysed using the Statistical Package for the Social Sciences (SPSS) version 23. Descriptive statistics is used to report the reliability of the various constructs, mean scores, standard deviations, and correlations. The findings show that participants not only deemed the programme unsatisfactory, but also reported an overall negative experience with the programme. Specific findings show that the CDP offers no training opportunities to registered members, lacks effective  communication mediums, and benefited only those with political connections. The correlation results show that there is a strong  relation between population and registering on the CDP, thus confirming that the open and easy access when registering on the CDP allows any interested person to automatically become a contractor creating the possibility of abuse of the programme. The study was limited to KZN contractors only and may, therefore, not be generalised to the entire national population of contractors. This article is relevant, as it gives insight into how satisfied contractors are with the CDP. It may help potential contractors to consider whether the  CDP will be beneficial to them, before they decide to join the programme.


Keywords: CIDB, Construction Industry Development Board, contractor development, contractor development programme, contractor growth, contractor performance 


 


Die artikel ondersoek die vlak van tevredenheid met die Suid-Afrikaanse Departement van Openbare Werke se  kontrakteurontwikkelingsprogram (KOP) in terme van die doeltreffendheid daarvan. ’n Gemengde navorsingsbenadering (kombinasie van kwantitatiewe en kwalitatiewe benaderings) is gebruik. Die metode maak gebruik van die versameling van beide statistiese en in-diepte inligting oor die persepsies van deelnemers op die KOP oor die effektiwiteit daarvan. Opname-data versamel van 364  deelnemers en onderhouddata van ses fokusgroep-deelnemers in die KwaZulu-Natal (KZN) provinsie van Suid-Afrika vorm die  datastelle vir die artikel. Data is geanaliseer met behulp van die SPSSweergawe 23. Beskrywende statistiek is gebruik om die  betroubaarheid van die verskillende konstrukte, gemiddelde tellings, standaardafwykings en korrelasies te rapporteer. Die bevindinge toon dat deelnemers nie net die program as onbevredigend beskou het nie, maar ook ’n algehele negatiewe ervaring met die program gerapporteer het. Spesifieke bevindings toon dat die KOP nie opleidingsgeleenthede aan geregistreerde lede bied nie, nie effektiewe kommunikasiemediums het nie en slegs diegene met politieke verbindings bevoordeel. Die korrelasieresultate toon dat daar ’n sterk  verband is tussen die populasie en registrasie op die KOP wat bevestig dat die oop en maklike toegang tot die program deur enige belanghebbende persoon om outomaties ’n kontrakteur te word, die moontlikheid skep dat die program misbruik word. Die studie is slegs beperk tot KZN kontrakteurs en mag dus nie noodwendig tot die hele nasionale bevolking van kontrakteurs genasionaliseer word nie. Hierdie artikel is relevant, aangesien dit insig gee oor hoe tevrede kontrakteurs met die KOP is. Dit kan potensiële kontrakteurs help om te besluit of die KOP voordelig sal wees voordat hulle besluit om by die program aan te sluit.


Sleutelwoorde: Kontrakteursgroei, kontrakteursontwikkeling, kontrakteursontwikkelingsprogram, Ontwikkelingsraad vir die  Konstruksiebedryf, ORKB


Journal Identifiers


eISSN: 2415-0487
print ISSN: 1023-0564
 
empty cookie